28/04/2013

Onaangename Jare | Unpleasant Years

[Boekmerk] dit is amptelik, sinds vandag, verwag 'n baie onaangename paar jare:

Openbaring 6:4
En ’n ander perd, ’n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en ’n groot swaard is aan hom gegee. 

Matthéüs 24:12
En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 



[Bookmark] right, it is official since today, expect the coming years to become very unpleasant:

Rev 6:4
And there went out another horse [that was] red: and [power] was given to him that sat thereon to take peace from the earth, and that they should kill one another: and there was given unto him a great sword.

Mat 24:12
And because iniquity shall abound, the love of many shall wax cold