12/12/2012

Moenie verbaas wees oor die tyd van die aankondiging nie | Don't be amazed at the time of the announcement

[...] en dit sal ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ’n volk bestaan het tot op dié tyd nie [...] Daniël 12:1

Genesis 24:11
En hy het die kamele laat neerkniel buitekant die stad by ’n put, teen die aand, teen die tyd dat die vroue uitgaan om water te skep,

1 Konings 18:36
En op die tyd dat hulle die spysoffer bring, het die profeet Elía nader gekom en gesê: Elohym, God van Abraham, Isak en Israel, laat dit vandag bekend word dat U God in Israel is, en ek u kneg, en dat ek al hierdie dinge op u woord gedoen het.

Daniël 8:17
Toe kom hy by my staanplek; en toe hy kom, het ek geskrik en op my aangesig geval. En hy het vir my gesê: Let op, mensekind, want die gesig sien op die tyd van die einde.

Daniël 11:40
Maar in die tyd van die einde sal die koning van die Suide met hom in botsing kom, en die koning van die Noorde sal op hom afstorm met strydwaens en perderuiters en baie skepe, en hy sal daarmee in die lande inkom en instroom en dit oorvloei.

Lukas 1:10
En die hele menigte van die volk was buite, besig om te bid op die uur van die reukoffer.

Exodus 15:15
Toe is die stamhoofde van Edom verskrik, bewing het die magtiges van Moab aangegryp. Al die inwoners van Kanaän het gebewe.

Jesaja 13:8
en hulle is verskrik, kry krampe en weë; hulle krimp inmekaar soos een wat baar; die een kyk die ander verbaas aan; hulle gesigte is vlammende gesigte.



[...] and there shall be a time of trouble, such as never was since there was a nation [even] to that same time [...] Daniel 12:1

Genesis 24:11
And he made his camels to kneel down without the city by a well of water at the time of the evening, [even] the time that women go out to draw [water].

1 Kings 18:36
And it came to pass at [the time of] the offering of the [evening] sacrifice, that Elijah the prophet came near, and said, Elohim God of Abraham, Isaac, and of Israel, let it be known this day that thou [art] God in Israel, and [that] I [am] thy servant, and [that] I have done all these things at thy word.

Daniel 8:17
So he came near where I stood: and when he came, I was afraid, and fell upon my face: but he said unto me, Understand, O son of man: for at the time of the end [shall be] the vision.

Daniel 11:40
And at the time of the end shall the king of the south push at him: and the king of the north shall come against him like a whirlwind, with chariots, and with horsemen, and with many ships; and he shall enter into the countries, and shall overflow and pass over.

Luke 1:10
And the whole multitude of the people were praying without at the time of incense.

Exodus 15:15
Then the dukes of Edom shall be amazed; the mighty men of Moab, trembling shall take hold upon them; all the inhabitants of Canaan shall melt away.

Isaiah 13:8
And they shall be afraid: pangs and sorrows shall take hold of them; they shall be in pain as a woman that travaileth: they shall be amazed one at another; their faces [shall be as] flames.