27/10/2013

Die Tribunaal van Suid-Afrika en Haar Minnaars | The Tribunal Of South Africa and Her Lovers


Aan Suid-Afrika (SION) / To South Africa (SION)

Miga 2:1-13 / Micah 2
[1]  Wee die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand.
[2]  Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel.
[3]  Daarom, so sê Jahweh: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal ‘n tyd van onheil wees!
[4]  In dié dag sal hulle ‘n spotlied oor julle aanhef en ‘n klaaglied sing: Dit is gedaan—sal hulle sê—ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit.
[5]  Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in’n erfdeel in die vergadering van Jahweh nie.
[6]  Moet nie profeteer nie! sê die valse profete. As ‘n mens hieroor nie mag profeteer nie, sal die beskimping nie ophou nie!
[7]  Mag dit gesê word, o huis van Jakob: Sou Jahweh dan ongeduldig wees? Of is dit sy dade? Is my woorde nie vriendelik teenoor hom wat as opregte wandel nie?
[8]  Maar reeds vroeër het my volk vyandig opgetree. Julle pluk die mantel af, weg van die kleed van die wat in gerustheid verbygaan, wat afkerig is van oorlog.
[9]  Die vroue van my volk verdryf julle uit die huis wat hulle liefhet; van hulle kinders neem julle my sieraad weg in ewigheid.
[10]  Staan op en gaan heen! Want nie hiér is die rusplek nie, weens die onreinheid wat verwoesting aanrig, ja, ‘n onherstelbare verwoesting.
[11]  As iemand wind nawandel en bedrieglik lieg en sê: Ek sal vir jou profeteer by wyn en sterk drank—dan sou hy vir hierdie volk ‘n profeet wees!
[12]  Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in ‘n kraal, soos ‘n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense.
[13]  Die deurbreker sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en Jahweh heeltemal vooraan.


Aan die wêreld (BABILON - BABEL) / To the world (BABYLON - BABEL)

Hábakuk 2:1-20 / Habakkuk 2
[1]  Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord.
[2]  Toe antwoord Jahweh my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees.
[3]  Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie:
[4]  Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.
[5]  En bowendien, die wyn is ‘n bedrieër, ‘n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so onversadelik—hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.
[6]  Sal hulle nie almal oor hom ‘n spreuk, ‘n spotlied aanhef nie, raaisels oor hom maak nie, en sê: Wee die man wat hom verryk met wat nie aan hom behoort nie—hoe lank? —en hom beswaar met verpande goed.
[7]  Sal die wat jou byt, nie skielik opstaan en jou skrikaanjaers nie opwaak, sodat jy vir hulle ‘n prooi word nie?
[8]  Omdat jy baie nasies uitgebuit het, sal al die volke wat oorgebly het, jou uitbuit, weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.
[9]  Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis, om sy nes in die hoogte te bou, om homself te red uit die greep van onheil.
[10]  Jy het skande beraadslaag vir jou huis: die uitroeiing van baie volke, en het jou lewe verbeur.
[11]  Want die steen uit die muur roep, en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord.
[12]  Wee hom wat ‘n stad bou met bloed en ‘n vesting stig deur onreg.
[13]  Kyk, kom dit nie van Jahweh van die leërskare dat volke arbei vir vuur en nasies hulle afmat vir niks nie?
[14]  Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van Jahweh soos die waters die seebodem oordek.
[15]  Wee hom wat aan sy naaste drank gee, wat jou gif daarmee meng, en hulle ook dronk maak om hulle naaktheid te aanskou.
[16]  Jy het jou versadig met skande in plaas van met eer—drink jy ook nou, en wees ontbloot. Na jou toe sal die beker van die regterhand van Jahweh omgaan, en skande tref jou eer.
[17]  Want die geweld aan die Líbanon gepleeg, sal jou oordek; en die verwoesting waarmee die diere skrikgemaak is—weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.
[18]  Wat baat ‘n gesnede beeld dat sy maker dit reggekap het, ‘n gegote beeld, wat ‘n leuenleraar is, dat die maker op sy eie maaksel vertrou, deur stomme afgode te maak?
[19]  Wee hom wat vir ‘n stuk hout sê: Word wakker! vir ‘n dooie klip: Ontwaak! Kan hy ‘n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is géén gees in sy binneste nie!
[20]  Maar Jahweh is in sy heilige tempel—swyg voor Hom, o ganse aarde!

26/10/2013

Die Heerskappy Van JahwehShua | The Reign Of YahwehShua

Psalms 104:1-35
[1]  Bless יהוה, O my being! O יהוה my Elohim, You have been very great: You have put on excellency and splendour,
[2]  Covering Yourself with light as with a garment, Stretching out the heavens like a curtain,
[3]  Who is laying the beams of His upper rooms in the waters, Who is making thick clouds His chariot, Who is walking on the wings of the wind,
[4]  Making His messengers the winds, His servants a flame of fire.
[5]  He established the earth on its foundations, So that it would not totter forever,
[6]  You covered it with the deep as with a garment; The waters stood above the mountains.
[7]  At Your rebuke they flee; At the voice of Your thunder they hurry away.
[8]  They go up the mountains; They go down the valleys, To the place which You founded for them.
[9]  You did set a boundary, they do not pass over, They do not return to cover the earth.
[10]  Who is sending the springs into the valleys, They flow among the hills.
[11]  They give drink to every beast of the field; Wild donkeys break their thirst.
[12]  The birds of the heavens dwell beside them; They sing from between the branches.
[13]  Watering the hills from His upper rooms; The earth is satisfied with the fruit of Your works.
[14]  Causing the grass to grow for the cattle, And plants for the service of mankind, To bring forth food from the earth,
[15]  And wine that makes glad the heart of man, Oil to make the face shine, And bread which sustains man’s heart.
[16]  The trees of יהוה are satisfied, The cedars of Leḇanon which He planted,
[17]  Where the birds do make nests; The stork has her home in the fir trees.
[18]  The high hills are for wild goats; Rocks a refuge for rock badgers.
[19]  He made the moon for appointed times; The sun knows its going down.
[20]  You put darkness, and it is night, In it all the beasts of the forest creep.
[21]  The young lions are roaring for prey, And seeking their food from Ěl.
[22]  The sun arises – they withdraw And lie down in their dens.
[23]  Man goes out to his work, And to his labour, till evening.
[24]  O יהוה, how many have been Your works! You have made all of them in wisdom. The earth is filled with Your possessions.
[25]  There is the sea, great and wide, In which are innumerable swarms, Living creatures, small with great.
[26]  There do ships go; That Liwiathan which You made, to play there.
[27]  All of them wait for You, To give their food in due season.
[28]  You give to them, they gather in; You open Your hand, they are satisfied with good.
[29]  You hide Your face, they are alarmed; You take away their breath, they die and return to their dust;
[30]  You send forth Your Spirit, they are created; And You renew the face of the earth.
[31]  The esteem of יהוה is forever, יהוה rejoices in His works,
[32]  Who looks on the earth, and it trembles; He touches the mountains, and they smoke.
[33]  I sing to יהוה as long as I live, I sing praise to my Elohim while I exist.
[34]  My meditation on Him is sweet; I rejoice in יהוה.
[35]  Let sinners be consumed from the earth, And let the wrong be no more. Bless יהוה, O my being! Praise Yah!


Hebrews 1:1-14
[1]  Elohim, having of old spoken in many portions and many ways to the fathers by the prophets,
[2]  has in these last days spoken to us by the Son, whom He has appointed heir of all, through whom also He made the ages,1 Footnote: 1John 1:3.
[3]  who being the brightness of the esteem and the exact representation of His substance, and sustaining all by the word of His power, having made a cleansing of our sins through Himself, sat down at the right hand of the Greatness on high,
[4]  having become so much better than the messengers, as He has inherited a more excellent Name than them.
[5]  For to which of the messengers did He ever say, “You are My Son, today I have brought You forth”?1 And again, “I shall be to Him a Father, and He shall be to Me a Son”?2 Footnotes: 1Ps. 2:7. 22 Sa. 7:14.
[6]  And when He again brings the first-born into the world, He says, “Let all the messengers of Elohim do reverence to Him.”
[7]  And of the messengers indeed He says, “... who is making His messengers spirits and His servants a flame of fire.”
[8]  But to the Son He says, “Your throne, O Elohim, is forever and ever, a sceptre of straightness is the sceptre of Your reign.
[9]  “You have loved righteousness and hated lawlessness.Because of this, Elohim, Your Elohim,has anointed You with the oil of gladness more than Your companions.”
[10]  And, “You, Master, did found the earth in the beginning, and the heavens are the work of Your hands.
[11]  “They shall perish, but You remain. And they shall all grow old like a garment,
[12]  and like a mantle You shall fold them up, and they shall be changed. But You are the same, and Your years shall not fail.”
[13]  And to which of the messengers did He ever say, “Sit at My right hand, until I make Your enemies a footstool for Your feet”?
[14]  Are they not all serving spirits sent out to attend those who are about to inherit deliverance?

 Vir die Afrikaanse mense:  Psalms 104 en Hebreërs 1