08/12/2013

'n Boodskap | A Message


[start transmission...]
i believe that to everything there is a purpose, a reason and value
i believe that no one can know the future, unless you are prepared to make history
i believe that love is the strongest weapon, ever created
i believe that every moment is only a fraction of a memory
and ironically,
i believe that truth, is the freedom, that nobody wants to hear about
i want to thank the audience. i hope you learned something. if not, better next time. SALUT.
thank you.
[end of line]

[begin transmissie ...] 
ek glo dat daar vir alles 'n doel, 'n rede en waarde is 
ek glo dat niemand die toekoms kan weet nie, tensy jy bereid is om geskiedenis te maak
ek glo dat liefde is die
kragtigste wapen, wat ooit gemaak is
ek glo dat elke oomblik slegs 'n fraksie van 'n geheue is
en ironies genoeg, 

ek glo dat waarheid, die vryheid is, wat niemand wil aanhoor nie.
ek wil graag die publiek bedank. ek hoop dat jy iets geleer het. Indien nie, hopelik wel die volgende keer. SALUTE.
dankie.
[einde van transmissie]