04/12/2012

Die bleek gesigte | The pale faces

Jesaja 29:22-24
Daarom, so sê Elohym tot die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos het: Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie;  want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle My Naam heilig; ja, hulle sal die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag vervul wees;  en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem. 

Isaiah 29:22-24
Therefore thus saith Elohim, who redeemed Abraham, concerning the house of Jacob, Jacob shall not now be ashamed, neither shall his face now wax pale.  But when he seeth his children, the work of mine hands, in the midst of him, they shall sanctify my name, and sanctify the Holy One of Jacob, and shall fear the God of Israel.  They also that erred in spirit shall come to understanding, and they that murmured shall learn doctrine.

03/12/2012

En Ek sal 'n weg maak en die pad oop maak | And I shall make a way and clear the path

Amos 8:9
En in dié dag, spreek Elohym, laat Ek die son op die middag ondergaan en vir die aarde die lig duister word terwyl dit nog dag is. 

Jesaja 43:19-21
Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ’n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.  Die wilde diere van die veld sal My eer, die jakkalse en die volstruise; want Ek gee waters in die woestyn, riviere in die wildernis om My volk, My uitverkorene, te laat drink. 
Die volk wat Ek vir My geformeer het, hulle sal My lof verkondig. 

Jesaja 49:11-13
En Ek sal al my berge tot ’n weg maak, en my grootpaaie sal opgevul wees.  Kyk, hulle hiér kom van ver, en kyk, hulle dáár kom van die noorde en van die weste, en hulle dáár kom uit die land van die Siniete. 
Jubel, o hemele, en juig, aarde; en berge breek uit in gejubel! Want Elohym het Sy volk getroos en ontferm Hom oor sy ellendiges.


Amos 8:9
And it shall come to pass in that day, saith Elohim, that I will cause the sun to go down at noon, and I will darken the earth in the clear day:

Isaiah 43:19-21
Behold, I will do a new thing; now it shall spring forth; shall ye not know it? I will even make a way in the wilderness, [and] rivers in the desert.  The beast of the field shall honour me, the dragons and the owls: because I give waters in the wilderness, [and] rivers in the desert, to give drink to my people, my chosen.  This people have I formed for myself; they shall shew forth my praise.

Isaiah 49:11-13
And I will make all my mountains a way, and my highways shall be exalted.  Behold, these shall come from far: and, lo, these from the north and from the west; and these from the land of Sinim.  Sing, O heavens; and be joyful, O earth; and break forth into singing, O mountains: for Elohim hath comforted his people, and will have mercy upon his afflicted.